Publiek se bloed kook oor verbod op warm kos

“‘Regtigwaar? ’n Moeë gesondheidswerker wat terugkeer van ’n deurnagskof van ’n hospitaal moet verhoed word om ’n ete te kan koop?’ het een Facebookgebruiker sy frustrasie verwoord.”