Ramaphosa se politieke toekoms in die weegskaal na Phala Phala-verslag
“Ramaphosa bevind hom nou tussen twee vure. Hy is op die randjie om die eerste Suid-Afrikaanse president te word wat in ’n staat van beskuldiging geplaas kan word indien die parlement die verslag aanvaar waarin die ernstige bevindings teen hom gemaak word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed