Ramaphosa se rol in Zuma-herlewing

“Dit is die Suid-Afrikaanse president se skuld. Matamela Cyril Ramaphosa het gedog hy doen die regte ding toe hy in Augustus verlede jaar ‘spesiale remissie’ aan sy voorganger, Jacob Zuma, toegestaan het.”