Ramaphosa trap water oor rook

“In sy weeklikse brief aan die nasie probeer president Cyril Ramaphosa verduidelik waarom daar ’n 180°-draai gemaak is nadat hy rokers belowe het hulle mag weer tabak koop tydens vlak 4 wat op 1 Mei in werking getree het.”