“In Ramaphosa se weeklikse brief veroordeel hy vandalisme en diefstal by skole, ’n toename in kabeldiefstal en ’n styging in gevalle van geweld teen vroue, kinders en bejaardes. Hy sê die regering sal geslagsgeweld as ’n prioriteit hanteer in sy reaksie op die koronaviruspandemie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed