Regering moet planne vir entstof dringend verduidelik
“Die regering moet voor volgende Woensdag, 20 Januarie, groter duidelikheid gee oor sy implementeringsplanne vir die COVID-19-entstowwe, anders sal hy aan die hof moet verduidelik waarom die privaatsektor nie hulle eie planne kan maak om entstowwe aan te koop nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed