Regering tussen die duiwel en diep blou see oor COVID-19

“Politieke partye het president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die inperkingsmaatreëls verder verslap gaan word, met gemengde gevoelens ontvang.”