Regering van Nasionale Eenheid se toekoms in gedrang oor Bela-wet

“Die DA, wat die tweede grootste party in die RNE is, het Woensdag by monde van sy leier, John Steenhuisen, laat blyk dat die RNE in gedrang kan kom as Ramaphosa die wetsontwerp onderteken.”