Runs in the family draf in die spore van Almodóvar

“Almodóvar sou trots gewees het op hierdie straight pa in ’n rooi rok en hoëhakskoene wat Kaapstad se strate invaar om sy transgender seun se lewe makliker te maak.”