SA klink glasies met die Russe nadat Oekraïne binnegeval is

“‘Die groteskheid van hierdie gebaar kan nie oorbeklemtoon word nie. Stel jou voor dat jy ’n glas lig op die mag van die Duitse leër by die Duitse ambassade op die dag dat Hitler Pole binnegeval het,’ sê Steenhuisen in sy verklaring.” Lees Jean Oosthuizen se berig.