Sjef rol nou moue vir kosskema op
“’n Span van 200 vrywilligers werk nou daagliks saam met Margot Janse om meer as 500 kospakkies gereed te maak vir weeklikse aflewering. Die skole in Suid-Afrika is al vir bykans sewe weke gesluit en Isabelo se skoolvoedingsprojek kan dus nie normaal voortgaan nie; hulle wy hulle nou toe aan die Disaster Management Franschhoek-projek.” Maryke Roberts gesels met Nederlands-gebore sjef Margot Janse, wat al verskeie male as een van Suid-Afrika se top sjefs gekroon is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed