Skuldgevoelens oor my voorreg

“Ek weet swaarkry is nie ’n kompetisie nie, dat ek en baie ander soos ek ook deur hierdie epidemie beïnvloed word. Maar die skaal weeg nie gelyk nie en ek kry nie die skuldgevoelens afgeskud nie.”