Springbokkleure in gevegskuns

“Ek was verbaas om te sien hoe jong springbokke stoei – dit gaan oor soveel meer as koppe stamp. Dit gebeur natuurlik alles in breukdele van ’n sekonde.”