Sprokieskuier in die hartjie van Parys

“Ons gaan soek al die ou restaurantjies wat in nou deurgange tussen straatblokke ingedruk is. Hele klein ekonomieĆ« gedy hier in meters van marmer en ou koper en eeue-oue glas. Dit voel asof die aandag aan dekordetail by ons hotel net weer ons liefde vir Art Deco en Art Nouveau verdiep het.”