Staatsgreep in Suid-Afrika: Paranoia of "power to our people"?
“Skielik is die vraag reg voor ons: Is die vyand die virus van COVID-19 of die virus van mag? Dis ’n pertinente vraag op Vryheidsdag 27 April (komende Maandag), wat veronderstel is om die koms van vryheid na Suid-Afrika op die eerste verkiesing van die moderne bestel op 27 April 1994 te vier.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed