Staatsrede: Ramaphosa sal RNE se weg vir 2025 aanwys

“Outa wys op die talle valse beloftes wat in die verlede gemaak is en sĂȘ die publiek is keelvol vir valse beloftes, terwyl swak wetstoepassing steeds die land teister en miljoene mense in armoede vasgevang hou.”