Studente eis ondersoek oor taalregte by US

“’n Groep Afrikaanse studente by die Universiteit Stellenbosch (US) eis ’n oudit van alle studentegemeenskappe oor taalpraktyke, opleiding rakende meertaligheid, en die regstelling van beweerde onregte.”