Studenteverblyf is ’n tydbom wat dreig om te ontplof

“Met die beperking op verblyftoelaes kan ontwikkelaars egter nie bekostig om hul verblyf aan NSFAS-studente te verhuur nie, aangesien die R45 000 per jaar nie hul koste dek nie.”