Suid-Afrika deur ’n Duitse oog

“Suid-Afrikaners noem hulleself die reënboognasie, maar ek het die sonskynmense diep in my hart weggesluit en hulle saam na die koue, grys Europa gebring.”