Suid-Afrika steeds opgeskeep met "nuttelose" entstof uit Indië
“Suid-Afrika sit op die vooraand van ’n massiewe landwye inentingsveldtog teen COVID-19 steeds opgeskeep met die een miljoen dosisse AstraZeneca-entstof uit Indië waarmee plaaslik niks uitgerig kan word nie. Netwerk24 berig dat die eerste besending (vermoedelik 80 000 dosisse vir gesondheidswerkers) van die Johnson & Johnson (J&J)-entstof het Dinsdagaand by die OR Tambo-lughawe in Kempton Park arriveer. Dit is oornag na 20 entstof-sentrums in elke provinsie versprei.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed