Suid-Afrikaanse letterkundes en transnasionale bande: in gesprek met Louise Viljoen
“Die globale bestaan nooit sonder die lokale nie; dit is ’n tergende, moeilike en ook produktiewe verhouding waarin die twee mekaar behoort te bevraagteken en te erken, sê die Stellenbosse literator Louise Viljoen. Sy het met Willem de Vries gesels oor onder meer die Afrikaanse letterkunde se toenemende bydrae tot ’n transnasionale gesprek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed