Suider-Afrika hou asem op oor geweld in Mosambiek

“Die situasie in die land is steeds op ’n mespunt. Volgens mediaberigte is honderde Mosambiekers deur die polisie gedood nadat die land se verkiesingskommissie aangekondig het dat Frelimo die verkiesing met 65% gewen het.”