Tabakreus tree met die regering in gesprek
“In ’n onverwagse wending het Batsa Woensdag aangekondig dat hulle besluit het om eerder met die regering in gesprek te tree oor die formulering en toepassing van die regulasies. Die groep sê hulle is bekommerd oor die sluikhandel in onwettige sigarette wat te midde van vlak 4 meer as ooit floreer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed