Tafel is gedek vir onafhanklike kandidate se deelname aan 2024-verkiesing

“Onafhanklike kandidate het ’n gedeeltelike oorwinning behaal met die hof se uitspraak, want dit gaan nou makliker vir hulle wees om aan die verkiesing deel te neem, omdat hulle nou slegs 1 000 handtekeninge benodig om te kan deelneem.”