Trek jou longe vol Karoolug op Prins Albert
“Nou, 12 jaar later, is die dorp vir my op haar mooiste. Met leivore, grondpaadjies hier en daar, maar met ouwêreldse sjarme en ’n dorpshotel wat vanjaar 150 jaar oud is, is dit regtig die vervlegting van oud en nuut.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed