Tweespraak van Yves T’Sjoen met Alwyn Roux: Beyond close reading. Politieke en sociale implicaties van literatuur

Alkant olifant begin juis met die anekdote van die ses blinde mans van Indostan wat voor ’n olifant te staan kom. Hulle vra wat hierdie fenomeen is waarvoor hulle te staan. Elkeen gee ’n ander antwoord, waarvan nie een reg is nie, maar elkeen sy eie siening van wat die ding nou eintlik is, weergee.”