“Die Afrikaanse letterkunde bevat tekste wat as ‘koloniaal’ én ‘postkoloniaal’ getipeer kan word, en dit word met vrug bestudeer binne die kader van postkoloniale studies. Nederlandstalige letterkundige tekste sluit eweneens sulke koloniale en postkoloniale voorbeelde in, en boonop is ’n deel van die Afrikadiaspora in voormalige Nederlandse kolonies gesetel, soos Suriname en die Antille. Die moontlikhede vir (vergelykende) studies is dus werklik volop.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed