Universiteit Stellenbosch kry slae by Menseregtekommissie oor Afrikaans

“In die MRK se verslag wat Woensdag bekend gemaak is, word onder meer beveel dat die US skriftelik om verskoning moet vra vir die debakel.”