"Vals nuus" lei tot rasseherrie voor inperking
“Ondanks ontkennings van regeringskant dat daar teen witmense gediskrimineer word met hulpverlening aan klein besighede, het Solidariteit Woensdag ʼn klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien en berei voor vir dringende litigasie teen die regering se planne om krisisbefondsing aan klein, medium- en mikro-ondernemings (KMMO’s) onderhewig aan swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed