Verdere verligting van COVID-19-inperkings gevra
“Daar word gegis dat die nasionale inperkingsregulasies as gevolg van COVID-19 binnekort verder verslap kan word. Dit volg na Woensdag se kabinetsvergadering en die voortgesette daling van die gemiddelde aantal nuwe infeksies van COVID-19.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed