Verwarring oor doeltreffende COVID-19-entstof vir Suid-Afrika

“Navorsing het aangedui dat die AstraZeneca-entstof slegs 22 persent doeltreffend is om matige gevalle van die Suid-Afrikaanse variant van die virus te verhoed.”