Video: Kaapstad-bekendstelling van In my vel deur Azille Coetzee
“Met In my vel verken Azille Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ’n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel ’n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as ’n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.” Op Dinsdag 6 Augustus 2019 is haar debuut by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Marianne Thamm het met Azille gesels. Menán van Heerden het die gesprek opgeneem en foto’s geneem.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed