Vind jouself weer in die Klein Karoo

“Ons uiteindelike bestemming is Vanwyksdorp, maar die reis waarop ons nou is, is waaroor dit eintlik gaan: die bestemming nie nou tersaaklik nie.” Mens vind jouself weer in die valleie van die Klein Karoo, het Maryke Roberts weer besef nĂ¡ agterpaaie en heilige dae buite Vanwyksdorp.