Vlak 1 van COVID-19-inperking word oorweeg

“Suid-Afrikaners kan waarskynlik binnekort uitsien na nog verligtings wanneer die grendelstaat van vlak 2-inperking na vlak 1 verlig gaan word. ’n Aankondiging hieroor sal waarskynlik volgende week deur president Cyril Ramaphosa gedoen word wanneer hy weer die land toespreek.”