Vlammesee saai verwoesting om Tafelberg

“Die EFF sê egter in hulle verklaring hulle neem met spyt kennis van die brand en veral die ‘tragiese’ brand by die Jagger-biblioteek. Die geskiedenis wat as gevolg van die brand verwoes is, is onberekenbaar en moet ’n teken wees vir alle instellings van hoër onderwys om te sorg dat argiewe en belangrike dokumente gedigitiseer word, sê die EFF in hulle verklaring.”