Vra die veearts: Dit lyk of iets in ons troetelhen se keel vassit

Madelaine van Heerden skryf: “Ons veearts het erken dat sy nie veel van hoenders af weet nie. Dit is bitter moeilik om te kyk of daar dalk iets in haar keel vassit. Daar is niks in haar keel wat ons kan sien nie. Sy eet en drink normaal, maar sluk die heeltyd.” Lees Marianne se antwoord.