Vra die veearts: Dit lyk soos ’n bosluis, maar is dit velkanker?

Daphne Becker skryf: “Dit lyk soos ’n bosluis, maar is nie ’n bosluis nie. Aan die anderkant is ’n swart vlek. Ons wonder wat dit kan wees.” Lees Marianne se antwoord.