Vra die veearts: My hond wil niks anders as tafelkos eet nie

’n Leser skryf: “Ek het ’n 8 maand oue Jack Russelltjie. Sy wil niks anders as tafelkos, vleiserig, eet nie.” Lees Marianne se raad.