Vra die veearts: My nege weke oue rottweiler-tefie het katgriep
Frans skryf: “Sy is baie pap en wil glad nie eet nie. Sy drink gelukkig baie water en ons sit ook glukose in die water. Het haar vanoggend ProNutro met glukosewater gegee en sy het dit gedrink.” Lees Marianne se antwoord.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed