Vra die veearts: My worshondjie het gedink hy is Superman

Adriana skryf: “Hallo, my worshondjie is sewe jaar oud, nou in Desember. Hy was lief vir spring; hy het gedink hy is Superman. Sy ruggie het nou begin seer raak. Miskien een keer te veel gespring?” Lees Marianne se antwoord.