Vrees by skole oor COVID-19 is volgens mediese spesialiste oordrewe
“Daar is geen rede vir ’n kultuur van vrees noudat kinders weer begin skoolgaan nie. Dít blyk uit omvattende gesprekke wat die joernalis, Willemien Brümmer, met mediese spesialiste gehad het oor wat presies kinders se risiko is wanneer hulle weer moet skoolgaan terwyl die koronavirus nog met ons is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed