Vroedvrou (Midwife) bewaar ’n rykdom van inheemse kennis
“Die dokumentêr Vroedvrou belig die noodsaaklikheid om tradisionele kennis te bewaar en te bevorder, nie net vir die Nama-gemeenskap in Namakwaland nie, maar vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika en verder. Die film is ’n oproep tot aksie om die wysheid van tradisionele vroedvroue te beskerm en voort te laat leef vir toekomstige generasies.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed