In Godenslaap (Afrikaanse vertaling: Wanneer gode slaap (Protea)), ’n roman wat die Eerste Wêreldoorlog op aangrypende wyse die groter Nederlandse literatuur binnegebring en aan die skrywer en digter Erwin Mortier die AKO-literatuurprys besorg het, kyk ’n Belgiese digter terug op haar lewe van bykans 100 jaar. Willem de Vries het met Fanie Olivier oor sy ervaring en vertaling van hierdie monumentale boek gesels.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed