Wat staan Krotoa se mense te doen oor die afskaling van Afrikaans?
“Nodeloos om te sê, sal dit min help as die gewoontestryders teen die benadeling van die taal en sy sprekers ook hierdie keer voor in die ry van kapsiemakers stelling inneem. Ander inheemse stemme moet nou na vore tree – soos die bruin, Afrikaanssprekende afstammelinge van Krotoa.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed