Weg met Afrikaans omdat dit studente "onregmatig bevoordeel"

“Die strewe moet wees om die rykdom van ons linguistiese erfenis te akkommodeer en te vier eerder as om dit te beperk.”