Wetteloosheid vier hoogty by Nkandla te midde van COVID-19

“Suid-Afrikaners is ontstoke oor die polisie se versuim om die afgelope naweek op te tree toe duisende mense die Covid-regulasies ten aanskoue van die hele wêreld oortree het.”