Woedende Suid-Afrikaners wil strate toe oor beurtkrag

“’n Betoging word vir 2 Februarie vanaf die Sunninghill-taxi-staanplek na Eskom se Megawatt-park in Sandton beplan, terwyl planne ook gemaak is om in Kaapstad te betoog.”