Wyfie deur Homebrew Films, ’n bespreking

“’n Deel van Wyfie se lekker lê juis daarin dat dit lig is, dit ís lekker vermaak. So, oukei, ek geniet dit. Dan is daar ook die loerbroereffek. Dis amper soos Big Brother, jy beloer die meisies se navigasie van die lewe.”