Wynbedryf weer hof toe oor drankverbod
“Die twee week lange verbod op die verkoop van alkohol wat tans geld, volg op ’n 19-weke-verlies aan inkomste oor die afgelope 16 maande, wat ’n verwoestende uitwerking op die wyn- en toerismesektor gehad het. Meer as 269 000 mense werk in die sektor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed