Wynmuseums: Wyngeskiedenis kry lewe by dié wynplase

“Drie wyn-ervarings en -museums gee agtergrond oor die afgelope bykans vier eeue van wynmaak hier aan die suidpunt van Afrika.”